My Name is Vanessa Crous and I am the owner and Head photographer at VCP.
I absolutely love what I do, and it never feels like work when I visit Families for he first time to capture their special moments on camera!
The thing that touches me the most about my work is the fact that everything points down to "Family�" at the end of the day.
From the soul mate that God placed on earth for you, for which you leave your old family for, and the first kiss as husband and wife, to start a new family.
The pregnant belly and small wonder, 9 months later, which speaks of the growing family. Treasured moments together as a family, like christenings, birthday parties and so much more memories that we can be so grateful for!
I would like to leave you with the following until we meet for our shoot:
"Take plenty of photographs during your journey on earth, for photos are life's treasured time capsules that take us back to a time in which we truly lived!"
- V Crous -
* * *
My naam is Vanessa Crous en ek is die hoof fotograaf en eieneaar van VCP. Ek is absoluut gek oor wat ek doen, en dit voel nooit vir my soos werk as ek by gesinne instap om hulle kosbare herinneringe op kamera vas te vang nie!
Die ding wat my die meeste aangryp is dat alles op die einde van die dag op die gesin neerkom.
Vanaf die lewensmaat wat God vir jou op aarde geplaas het, waarvoor jy jou ou gesin verlaat tot by die eerste soen as getroude paartjie om 'n nuwe gesin te begin.
Die swanger maagie en klein wonderwerk 9 maande later wat getuig van 'n groeinde gesin.
Oomblike saam as gesin, soos baba se doopdag, verjaarsdagpartytjies, en soveel kosbare herrineringe waarvoor ons as gesinne baie dankbaar kan wees.
Ek wil graag met hierdie woorde afsluit tot en met ons fotografie ontmoeting:
"Neem baie fotos gedurende jou reistyd hier op aarde, want fotos is die lewe se kosbare tydkapsules wat terug gaan in 'n tyd waar werklik geleef is"
-V Crous- |