Vanessa Crous is a professional family photographer specialising in family portraits, family photography and family photos.
Vanessa Crous is a professional family photographer specialising in family portraits, family photography and family photos.

Dankie Here, vir talente en vir 'n werk waarin ek myself kan uitleef elke dag!

Dankie aan my man Ernst vir al jou geduld en liefde om hierdie droom van my 'n realiteit te maak. Met jou aan my sy het my lewe sin en betekenins en kan ek waarlik groei omdat ek by jou myself kan wees. Ek het jou baie lief.